Check hom

CHopper’s CHoice: Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors

In Snotstories deur Chopper Charlie

Jaar: 1987 Met: Heather Langenkamp, Robert Englund, Patricia Arquette, Laurence Fishburne, et al. Have you Freddy Krueger? Dis mos wat so vierjarige meisietjie met 'n snotstreep op haar wang vra die dag toe ek en grifF die minute tel by die Hypervideo store in V'town. Have you Freddy Krueger? Indeed. Sien ek mos nou die aand op Movie Magic weer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieCHopper’s CHoice: Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors