Check hom

Nightfyre – Shattered Lands

In Kief musiek deur griffin

Kyk, alle musiek is eintlik maar metal,  maar ons sal nog eendag vir julle daai storie vertel. Vandag wil ons fokus op “perdry metal”. Iron Maiden maak byvoorbeeld perdry metal. Wat is perdry metal? Die antwoord is poes eenvoudig – wanneer jy na dit luister voel dit of jy op ‘n perd ry. Die bands wat perdry metal pleeg, sing …

Share dit faktap
griffinNightfyre – Shattered Lands