Check hom

Nigerian Weekly #1

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Nigerian Weekly is 'n weeklikse staatskoerant wat deur my gedruk en verkoop word in die strate van Abuja teen 80 naira. Omlat julle nie hier is nie, stuur ek dit maar verniet aan almal (behalwe jy, Jurie, jy skuld my 80 naira vir hierie enetjie jou poes!). Om te unsubscribe van hierdie newsletter, soek ek 'n vollengte naakfoto van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNigerian Weekly #1
Check hom

Die dag toe die All Africa Games amper begin het … in high spirits

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Eencap) Al ooit gewonder wat het die Namibiese stoeispan, die Franse paparazzi en Engelse disaster satelliet programmers, grifF, Skipper Glen, myself en 'n 17 piece afro-jazz highlife band in gemeen? Dit was mos nou laas naweek wat die bizarre lot se paaitjies so gekruis het. Die eerste red alert alarms het begin beep so innie vroeg mirrag toe Skipper …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie dag toe die All Africa Games amper begin het … in high spirits