Check hom

Vlug van die hel – uit die hel uit.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

  Het julle al die die die lig aan die einde van die tonnel gesien? Ek ook nie, maar ek het ligte gesien. Fokken grotes. Daai tipe ligte wat jy op vliegtuie se neuse sien as ander vliegtuie skiem dis tyd om te naai soos daai skurwe kerkplein duiwe by oom Paul se voete. Dit was een van daai lekker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVlug van die hel – uit die hel uit.
Check hom

Nigerian Weekly #8

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Dagsê outjies! Dis met 'n riem onder die hart dat ek aan julle moet meedeel dat hierdie die laaste uitgawe van die koerant vir 2003 is. My groot printers se rollers het uitgefok soos die dollar en nou moet ek al die pad SA toe travel om nuwe parte te gaan bestel. Fok, maar dis 'n duur storie om so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNigerian Weekly #8
Check hom

Nigerian Weekly #777

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Hoesit outjies. Die Nigerian Weekly neem nou goddelike inslag in. Ons trek by issue 777 en niemand is meer poese nie, behalwe dalk die outjies wat hierie week in die nuus is. Ek stuur die koerant nou maar weer op 'n Donderdag uit, want die trok wat my koerante moes aflewer verlede week het nie meer foil nie. Steek hande …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNigerian Weekly #777
Check hom

Nigerian Weekly #666

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Blah, blah, blah. Jurie. Poes. Tagtig Naira. Weet julle hoeveel is 80 Naira? Ek sal julle vertel hoeveel 50 Naira is. Vir 50 Naira klim jy agterop 'n Okada 100cc bike en dit vat jou werk toe, of jy klim enige plek plek af in Abuja. Vyfitg Naira. Vyftig Naira is presies R2.94. Dis hoeveel jou lewe werd is, sou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNigerian Weekly #666