Nicole Kidman – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jirre, Nicole Kidman is ‘n fokken yster! Dink julle nie dis weird dat ons haar nog nie op Watkykjy ge-feature het in die laaste 21 jaar nie?  Hierdie Ozzie goose trek al in haar mid-50s en lyk nog steeds fokken asemrowend! Sy is basically eers in 1995 raakgesien in Batman Forever afgesien van die feit dat sy al sedert 1983 …

Share dit faktap
griffinNicole Kidman – Woensdag se warm bokkie