Daar was maar min mense in Suid-Afrika wat Ren & Stimpy in die 90's gecheck het. Jy moes 'n tjommie gehad het wat gaaf en ryk genoeg was om vir jou 'n VHS terug te bring van die overseas af. Ongelukkig moes meeste van tevrede gewees het met kak soos Beetle Bailey op Goeiemore Suid-Afrika. 'n Cartoon wat date uit …
Share dit faktap