Check hom

Happy New Year, julle kopkouertjies!

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Ons groet solank, want ons wil gaan fles vat. 2010 het sy gat gesien. Ons gaan nie 'n top tien of 'n terugblik oor die jaar doen nie. Almal weet Die Antwoord het die aarde oorgeneem, Eugene Terror is dood, Watkykjy het die SA Blog Awards gewen (sommer 2 awards) en ons het die Zefshop oopgemaak. Ons kan in elk …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy New Year, julle kopkouertjies!