Check hom

Lee Ralph, the skateboarder who vanished – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

In die laat 1980’s het die Nieu-Seelandse skateboarder, ee Ralph die wêreld aan sy voete gehad. Maar net toe hy gereed gelyk het om by die sport se elite aan te sluit, is hy uit die VSA geskop – en vir altyd uit die kollig. Hierdie 12 minute kortfilm ondersoek so bietjie hierdie vergete bra…  Hierdie post is 142 …

Share dit faktap
griffinLee Ralph, the skateboarder who vanished – kragtige kortes