Check hom

Dis New Year’s Eve en hier is vir jou 10 gepaste movies 2021 in sy moer in te stuur!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

En daar kak die tweede jaar van die pandemie en die derde een gaan nou aanbreek met al sy waves en gepaardgaande trompettergeskal en kak! Dit voel darem om 2021 bietjie vinniger verbygegaan het as 2020 en ek hoop jou jaar was tot ‘n mate mmer suksesvol as die vorige een. Hopelik blaas jy nou so bietjie stoom af om …

Share dit faktap
griffinDis New Year’s Eve en hier is vir jou 10 gepaste movies 2021 in sy moer in te stuur!