Check hom

Vat vyf: Week 33 van 2016 – Penis Jordaan, Wayde Van Niekerk en Orige Hoskins

In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

Wanneer die regerende party in 43.03 sekondes die rekordboeke wil laat herskryf… 1) Die president het bedank. Voor jy Ouma Lettie se fokken Noritake eetservies opdiep, vat ‘n tjilpil. Dis nie Zoom-zoom nie. Dis Oregan Hoskins, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se prez wat besluit het hy het genoeg gehad. Blykbaar het hy en die Uitvoerende Komitee se lede te ver uitmekaar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat vyf: Week 33 van 2016 – Penis Jordaan, Wayde Van Niekerk en Orige Hoskins