Check hom

Nêrens Noordkaap is die dramatiese Afrikaanse plaasstorie waarvoor almal gewag het

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Nêrens Noordkaap is ‘n besonderse dramareeks wat amper ‘n familiêre, aanvoelbare nostalgie bied met die ongenaakbare, dorre Noordkaapse vlaktes as agtergrond. Die reeks is uiters mooi geskiet met die landskappe wat beslis hulle deel doen om die verhaal verder in te kleur. Boer en patriarg, Lourens Adendorff (puik vertolk deur Frank Opperman) wil die leisels van die boerdery en plaas, …

Share dit faktap
griffinNêrens Noordkaap is die dramatiese Afrikaanse plaasstorie waarvoor almal gewag het