Check hom

Waar’s al die fokken nerds? Kom ons gaan geek uit by ICON 2017!

In Kompetisie, Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Hannes Brummer Te oordeel aan onlangse sosiale media outrage is die kortste pad hel toe, volgens makeshift sedebewakers, skaak en klavierlesse, maar in die 80’s en vroeë 90’s was dit ‘n aansienlik meer verbeeldingryke en taktiese affêre. Oom Rodney Seale het ons in sy boeke oor Satanisme, waarvan ons blykbaar die reg gehad het om te weet, verseker dat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeWaar’s al die fokken nerds? Kom ons gaan geek uit by ICON 2017!