Check hom

Goodbye Mommy – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Hierdie is fokken totes adorbs! Goodbye Mommy is ‘n animated sci-fi  kortfilm van net onder 14 minute. Dis ‘n surrealistiese neo-noir fabel wat die storie vertel van ‘n harde koejawel van ‘n speurder wie se nuwe mission hom op die spoor sit van ‘n  reuse missing koning en sy piepklein cute alien baba. Aaaaaag julle!  Hierdie post is 50 …

Share dit faktap
griffinGoodbye Mommy – kragtige kortes