Check hom

Six doccies which will consume your weekend

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from the Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime: #10. The best series coming to Showmax in 2021 No matter what unfolds on a global level in 2021, one thing’s for sure – …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinSix doccies which will consume your weekend
Check hom

Invictus met vuvuzelas. Pwaaaaap!

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Lyk my Nelson Freeman en Francois Damon sukkel bietjie met die konsentrasie daso. (shot, sprokie) Hierdie post is 23 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,262,597 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinInvictus met vuvuzelas. Pwaaaaap!
Check hom

Nag van die lang messe, knuppels en baie skietgoed – ‘n omvattende survival guide

In Snotstories deur griffin3 Eiertjies

Moet nou nie opgewonde raak nie. Bly kalm en gaan haal vir jou 'n skryfblok en 'n potlood met 'n rubber in sy steel. Kry ook sommer 'n glas Oros, want jou keel gaan toetrek. Ons praat nie hier van daai snert wat die Afrikanerbeeste so op hol het nie. Dis veel, veel erger en moet baie ernstig opgevat word. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNag van die lang messe, knuppels en baie skietgoed – ‘n omvattende survival guide