Julle het die afgelope drie weke ge-vote vir wen-flavours en sover het Mango, Spanspek en Pynappel koning gekraai. Dis nou rondte 4 en hierdie week moet julle vir iets anders as die vorige drie wenners stem. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die …
Dis naweek, kom ons fokken duik!
Woza weekend! Onthou maats, jy kan elke week op Watkykjy wen. In fact – jy het fokken twee kanse om elke week op Watkykjy te wen – elke Vrydag wanneer ons duik en aan die einde van elke SuperBru rondte op ons pool gee ons ‘n free vape juice weg aan die bra wat die Yellow Cap vir die week …
Dis naweek, kom ons fokken rol!
Dis uiteindelik naweek en tyd om weer bietjie te score! Wil jy juice wen om te vape? Lees onder en neem deel. Ons gee ook ‘n mystery CD, sticker en fridge magnet weg saam met hierdie week se prys. Moenie worry nie, dis ‘n local rock band, nie Afrikaans is Grootkoppig IV nie. Jy kan elke week op Watkykjy wen. In …
Dis naweek, kom ons fokken vape!
Hoesit maats, hang net gou bietjie bal voor jy by die werk dros om te gaan bottie vat. Ons wil bietjie iets nuuts probeer en Vrydae lekkerder maak vir at least een Watkykertjie. Sover dit moontlik is gaan ons try om elke Vrydag ‘n give-away te doen. Ons het onlangs (soos in fokken gister) begin om ons eie vape juices …