Check hom

KZN se befokte Suidkus vibes

In Travel deur griffinRek jou bek

Ons is tans (daar bestaan nie so woord soos huidiglik nie, jou fokken pielneus) op slow-go langs Natal se Suidkus vir ‘n bietjie van ‘n break, want ons het ons eie raad gevolg met die Watkykjy public holiday calendar en die Workers Day langnaweek aan sy piel gegryp. Die laaste keer wat ek in hierdie geweste was, was ongeveer 10 jaar gelede …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKZN se befokte Suidkus vibes