Check hom

Nandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.

In Fokken Main Videos deur griffin28 Eiertjies

Raait julle slim (en soms simpel) outjies by die duur advertising agencies. As julle vir ons by Watkykjy goed stuur, nê, om op ons site te sit, nê, tune ons maar sommer net straight wat dit is. Gee vir ons die waarheid. Moenie probeer slim of fancy wees nie. E-mails soos “I wonder what this is all about” raak nou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.
Check hom

Nando’s tune weer vir Julius Malema stukkend.

In Zefgatte in die nuus deur griffin9 Eiertjies

Julle behoort hierie Nanos ads more orals te speck. Hulle tune weet vir ou JuJu. Hierdie keer oor sy anger management. En hy mag nie die hoppende fok in raak nie, anders moet hy nog time doen daar in Anger Management 101. Kom ons hoop hy kry meer punte daarvoor as vir houtwerk of sy eerste taal. Hierdie post is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNando’s tune weer vir Julius Malema stukkend.