Check hom

So paar dinge van die Namibwoestyn wat jy maybe nie geweet het nie

In Movies en TV, Snotstories deur griffinRek jou bek

Op skool het ons aardrykskunde-onnie in Vereeniging ons dit probeer wysmaak dat die Karoo teen die jaar 2030 tot op Sasolburg se drempel sou strek. Hierdie “feit” was  nêrens in ‘n handboek opgeteken nie en die meneer was wel ‘n uitstekende arries-onnie, so sy gesaghebbende woord was noodgedwonge as wet aanvaar. Deesdae kan mens gelukkig behoorlike navorsing doen en alles …

Share dit faktap
griffinSo paar dinge van die Namibwoestyn wat jy maybe nie geweet het nie