Op skool het ons aardrykskunde-onnie in Vereeniging ons dit probeer wysmaak dat die Karoo teen die jaar 2030 tot op Sasolburg se drempel sou strek. Hierdie “feit” was nêrens in ‘n handboek opgeteken nie en die meneer was wel ‘n uitstekende arries-onnie, so sy gesaghebbende woord was noodgedwonge as wet aanvaar. Deesdae kan mens gelukkig behoorlike navorsing doen en alles …