Check hom

Nagligte – Hoop in die Donker

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Verlede week op pad fisio toe mik-mik ek so na die Hoop in Die Donker CD op die passenger seat. Sit jouself in my skoene vir ‘n oomblik. Ek is Gen X, het ‘n fokken wye musieksmaak – maar is inconsolably allergies vir moderne Afrikaanse pop/rock musiek met skoolseun vocals, vlak lirieke en holruggeryde bland melodieë. Nagligte? Wat de fok? …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesNagligte – Hoop in die Donker