Check hom

Nadia Forde – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons weet nie juis baie van Nadia Forde af nie. Sy is ‘n Ierse model (soortvan) wat in ‘n kak TV Reeks was (I’m a Celebrity: Get Me Out Of Here). Sy like blykbaar van rugbyspelers. Moenie worry nie, Suid-Afrika, julle ouens het nie ‘n fokken kans as ons kyk in watter toestand Bokrugby op die oomblik is nie. Sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNadia Forde – Woensdag se warm bokkie