Fok, jy is seker al gatvol ge-graft, so kom ons duik vandag bietjie vroëer. Uitendelik het die eerste superlangnaweek van 2015 aangebreek. Gaan fokken groot of gaan kerk toe. Moenie vergeet om jouself faktap te vreet aan paaseiers nie. Dit is after all weer Naasfees. Met ons vriend, Paas Botha. Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer …
Share dit faktap