Check hom

Die N1 – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin en Chopper Charlie1 Eiertjies

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2019) teen Augustus se kant 11 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin en Chopper CharlieDie N1 – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Tolpaaie en holnaaie

In Watkykjy Tips deur griffin8 Eiertjies

Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 vir tolpaaie landwyd. Ons het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTolpaaie en holnaaie