Check hom

Lady Gaga is defnitief ‘n fokken chick

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Sorry vir julle sif etters wat gedink het jy gaan boobs en piel all-fucked-into-one score, maar ek gaan jou bubble pop: Lady Gaga is ‘n goose. ‘n Goose met ‘n poes. Sy het hierdie Dinsdag by die Brit Awards sommer Mythbuster op haarself gepull om die record straight te sit vir eens en vir altyd. Dank god sy het darem …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLady Gaga is defnitief ‘n fokken chick