As jy hierdie langnaweek op soek is na ‘n reeks om te stream wat regtig fokken out there is, klap Yellowjackets! Dit word nou wel geklassifiseer as ‘n horror, maar dis meer van ‘n moerse thriller mystery met geloofwaardige elemente van horror, hier en daar. Die klem is meer op die mystery-aspek want jy gaan in elke epsiode wonder: “Waddefok …
What Happened to Crow 64? – kragtige kortes
As jy gaming befok is, maar especially in die 90s vibes soos Nintendo gegooi het, gaan jy hierdie fokken erg like! Dis tyd virre klein doccie vir ‘n verandering. In die laat 90s was daar ‘n game met die naam van Catastrophe Crow wat veronderstel was om vrygestel te word. Gaming joernaliste is speelbare review copies onvang en moerse daaroor ge-rave. …