Check hom

Kortbroek se spicy Super Rugby semi – met pryse van Mr Delivery en Nando’s!

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Dis amper sulke tyd en na laasweek se Aussie derbies sukkel meeste vrouens om met hul mans huis te hou. Dis mos nou tyd dat ons die ware jacob aanskou. Kyk, pienk bal Varsity Cup is lekker en elke ding, maar kom ons wees realisties; Super Rugby is nou maar net die beste ding op TV tot die Bokke eendag …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekKortbroek se spicy Super Rugby semi – met pryse van Mr Delivery en Nando’s!