deur JC Visser (bassist van Mr Cat & the Jackal) Mr Cat & the Jackal is ‘n multi-instrumentele musiekgroep. Baie van hul tyd word spandeer in ‘n toerbussie op pad na vreemde dorpies met non-compos-mentos oomblikke. Die volgende staaltjie kom van die heel eerste solo-toer. En van toe af eet die ouens sjampoe. Vir die hare op hul tande. Hierdie …
Share dit faktap