Check hom

Vat Vyf! Week 44 van 2018 – Malusi Gigaber se zaber

In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

1) Almal ken daai ou grappie waar Sannie vir Jannie vra om haar op ‘n stink plekkie te soen en hy dan antwoord dat hy noddefok nou Witbank toe gaan ry nie. Wel, Greenpeace het hierdie week Jannie ondersteun deur bekend te maak dat die groter Mpumalanga provinsie bo-aan hul lys verskyn van plekke met die hoogste vlakke van lugbesoedeling …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 44 van 2018 – Malusi Gigaber se zaber
Check hom

Mpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget

In Snotstories, Travel deur griffin2 Eiertjies

Vakansie is veronderstel om jou te laat uit chill en om te vergeet van al die kak en drama by die huis en especially die werk. Om net weg te kom van daai yawn fest wat hulle meetings noem op Maandae is klaar ‘n moerse bonus round. Sommige base haat hulle vrouens en kinders en like van meetings reel op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget