Check hom

Die USA election en politics. Wat ‘n fokken gemors! Stream hierdie outjies en educate jouself so bietjie.

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis nou twee dae na Amerika se election en die moerse tight race tussen Donald Trump en Joe Biden is nogal ‘n fuck show of note. Biden gaan op die ou einde die medalje vat maar dit moet eintlik fokken glad nie ‘n tight race wees tussen die twee krimpies nie. Daar is letterlik duisende redes hoekom Donald Trump nie …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDie USA election en politics. Wat ‘n fokken gemors! Stream hierdie outjies en educate jouself so bietjie.
Check hom

Twaalf comedies om die twaalfde maand van 2019 mee af te skop!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Daar is ‘n week oor voor jy kan begin keDezamba en lyf wegsteek by die graft, maar kom ons begin sommer nou al die twaalfde maand celebrate en in die mood kom vir fokol doen. November se depressie se fokken moer! Kom ons lag so bietjie! Ons het so paar classic sowel as nuwer movies gaan uitgrawe op Showmax waarna …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwaalf comedies om die twaalfde maand van 2019 mee af te skop!
Check hom

Dit maak mos sin dat dié twee op een of ander stadium sou vassit – Superman v Batman: Dawn of Jusitce

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Maaskaas (https://twitter.com/Maaskaas) Dis eerste pouse en Groot Blou en die Donker Ridder size mekaar op. Check: Supes is daai Presidentsverkenner bra wat agtien maande terug hier ingewals het, vir die skoolnuusblaadjie skryf, en heelwaarskynlik hoofseun gaan word, maar nogsteeds so bietjie van ‘n disregard vir skooleiendom en onskuldige bystanders het. Bats is weer die marabs-met-geld prefek wat sy gwai …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDit maak mos sin dat dié twee op een of ander stadium sou vassit – Superman v Batman: Dawn of Jusitce
Check hom

Fliekresensies. 300: Rise of an Empire en Captain America: Winter Soldier

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Juan Boy de Kok 300: Rise of an Empire In Vergelyking met die vorige 300 aflewering, is dit nogal soos die Springbokke na Jake White. ‘n Anti-klimaks. Ja, daar is weer goeie fight scenes, maar niks wat ek nog nie in Jepico's in Daspoort gesien het nie. Die ouens in 300 het net meer klere aan gehad na die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeFliekresensies. 300: Rise of an Empire en Captain America: Winter Soldier