Mirrag maats, Watkykjy (meer spesifiek Chopper) het way back in 2013 die tweede Bull Run ooit bygewoon en dit het gelyk soos al die gees op aarde! Kyk, ek is eintlik effens half skuins befok soos ek hierdie nou neerpen, want Chopper het al die pret gehad en sommer toe ook vesbeslote plegtig belowe dat Watkykjy die volgende jaar sou …