Check hom

“More than words” live – Steven Tyler & Nuno Bettencourt

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Voordat Chopper en die Image Engineer bietjie piele gevleg het met die manne van Kings Of Chaos by die press conference in Kaapstad, het Steven Tyler en Nuno Bettencourt besluit om die mense te treat met ‘n impromptu performance van Extreme se “More Than Words”. Image Engineer het vir ons so stukkie beeldmateriaal gevang. Net as blote bysaak: Hoe hierdie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“More than words” live – Steven Tyler & Nuno Bettencourt