Check hom

Monstroid – kief Kaapse stoner rock

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wat het ons vandag op die spyskaart? Niks anders nie as ‘n gerookte, wasige desert rockband vanuit Slaapstad. Hulle naam is Monstroid en hierdie is hulle 2017 album release genaamd Set 1. Check, dis uit-en-uit stoner rock maar hulle fokus meer op daai unieke Palm Desert en California klank, sou ek sê. Ja, julle hardcore fans van bands soos Kyuss …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesMonstroid – kief Kaapse stoner rock