Hierdie brasse van Tokyo se band is al in 1999 gevorm. Hulle is ‘n instrumental rock band en het ‘n moerse unieke approach met orchestra’s en dies meer. Hulle travel die wêreld faktap en jol maklik 150 per jaar as covid nie in hulle pad staan het sy pers piel nie. Mono het al in meer as 50 lande opgetree. …