Check hom

Albert Frost – Money Money (Official Music Video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Albert Frost word deur sommige mense beskryf of beskou as Suid-Afrika se Jimmy Hendrix wat bietjie unfair is teenoor Albert. Jimmy is al vir 52 jaar lank dood en daar was soveel vooruitgang in about alles om die musiekfront, vernaamlik tegniek en tegnologie. Sure, Hendrix is ‘n moerse hero en inspirasie vir Albert, maar ek dink dat Frostie al vir …

Share dit faktap
griffinAlbert Frost – Money Money (Official Music Video)