Check hom

Monet Mazur – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Hier is vir jou ‘n fokken wilde feit – Monet Mazur se pa is ‘n illustrator en is die dude wat verantwoordelik is vir die Rolling Stones se tong-logo. Monet self het in haar tienerjare reeds modelwerk begin doen. Latere jare het sy oorgeskuif na film en TV. Sy het begin by Days of Our Lives en later rolle losgeslaan …

Share dit faktap
griffinMonet Mazur – Woensdag se warm bokkie