Check hom

MOMO – wat van jy review hierdie local short film?

In YouTube Channels deur griffin

Enige budding movie critics en reviewers onder julle Watkykertjies? In plaas van ons usual Watkykjy review het ons besluit om die leisels aan julle te oorhandig vir hierdie outjie. Ietwat van ‘n sosiale eksperiment. Al wat ons jou gee, is die movie se description en so paar feite rondom dit. The rest is up to you. Gooi jou review sommer …

Share dit faktap
griffinMOMO – wat van jy review hierdie local short film?