Check hom

MOM – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se movie, MOM, nogal ‘n fokken hectic animation van ‘n dystopian wêreld waarin ‘n meisie fokken hardloop vir haar lewe terwyl kameras die die aksie live broadcast en gewone mense dit spectate of net in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMOM – Kragtige Kortes