Paige VanZant is ‘n interesting cat en MMA fighter. As kind was sy ‘n regte tomboy gewees wat dirt bikes gery het en gelike het van visvang en guns skiet. Een van daai fokken cool meisiemaatjies wat enige seuntjie graag as tjommie sou wou hê. Haar regte naam is eintlik Paige Vanderford omdat sy einde 2018 met mede-MMA ster, Austin Vanderford …