Check hom

Lekker lame local video’s – net op MK89

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Trienkie Wat is dit met die kak musiekvideos op MK89? Kyk, dis nou nie AL die videos nie, moet my nie verkeerd verstaan nie. Uit die tien wat hulle aanmekaar loop is daar darem twee wat kykbaar is. As jy gelukkig is. In elk geval, wat is dit met Suid-Afrikaners en flippen rukkerige handycams, vervelige idees en Photoshop filters? …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeLekker lame local video’s – net op MK89