Ons het so paar weke terug op ‘n befokte video op Facebrag afgekom van ‘n trailer van ‘n nuwe video game genaamd Jengo. Aanvanklik was die rede vir ons interest die kief animation, maar ons het gou agtergekom dat daar so paar levels van kief betrokke was. Dit het aan die lig gekom dat die game locally develop word en …