Check hom

Miranda Kerr – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Daar kom nie juis lekker goed uit Australia nie. Gaan maak enige kas in jou huis oop en neem ‘n foto van enige iets kief wat in Australia gemaak is. Of enige iets cool wat jy besit wat in Oz vervaardig is. Fokol, right? Daai boomerang of geblikte koala wat jou neef saamgebring het vir krismis tel nie, hoor. Check …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMiranda Kerr – Woensdag se warm bokkie