Deur Big H. Dit gebeur nie aldag dat mens ware legendes in lewende lywe op ‘n verhoog kan sien nie. Ministry, en meer spesifiek hulle frontman Al Jourgensen (a.k.a. “Uncle Al”), val in daai kategorie. Ministry bestaan al van 1981 af en het deur die jare, soos kakkerlakke wat ‘n nuclear holocaust oorleef het, eenvoudig net bly voortbestaan. Oorspronklik het …
Share dit faktap