Check hom

‘n Brief van soorte aan Piet Botha oor Die Middernagtrein

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Piet Botha se Suitcase vol Winter (1997) was een van daai influential albums in my lewe. Dit was nog varsity jare, daai. Mandela se tyd. Ons het nog ons identiteit probeer vind in die aftermath van die totale aanslag van die tagtigerjare se aakligheid op ons psiges. Dis Afrikaanse musiek wat die moeite werd is om oor en oor te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Rolbees‘n Brief van soorte aan Piet Botha oor Die Middernagtrein