Check hom

Middelvinger, Francois van Coke & Hunter Kennedy – Alles Is Gecancel!!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Die Kaapse rapper, Middelvinger maak sy triomfantelike terugkeer met “Alles is gecancel!!”. Dit is sy eerste vrystelling vir 2021 en hy doen dit saam met sy vriende, Francois van Coke en Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties). Michael Ellis het hierdie musiekvideo se regie, verfilming en redigering behartig. Hy was ook verantwoordelik vir Middelvinger se  “In Die Begin Bongathon” video.  …

Share dit faktap
griffinMiddelvinger, Francois van Coke & Hunter Kennedy – Alles Is Gecancel!!