Check hom

Saterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Vandag se short film is ‘n music video. Dis ‘n epic short film, amper in die ware sin van die woord dat dit die trek van ‘n dude en sy honde oor Alaska se befokte mooi landskap volg. Dis egter ‘n heavy donker dramatiese film, maar gods dis goed gedoen. Wat die weird titel aanbetref – Portugal. The man (yup, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSaterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen