Check hom

Krugersdorp se zarpe sit skaamteloos en velle klap in die parking lot

In Snotstories deur Christo Brandbruggies

…en dit nog fokken helder oor dag en op die kruppel mense se parking spot. (Thanks Sats) Dagse Nou die dag by ‘n winkel sentrum in Krugersdorp sit daar 5 pote in hulle kar op die disabled parking. Hulle sit net. Weet nie of hulle ‘n lyn gevang het of of besig was om een van die carwatch mense te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesKrugersdorp se zarpe sit skaamteloos en velle klap in die parking lot
Check hom

Mens moet soms selfspek ook verloor

In Spec-takel deur griffin

Hierie vrou, Dalene Fordham, het haarself gister misgis deur haar selfrespek te verloor in plaas van die spek wat daar om haar pens plak like nobody’s business. Hierdie storie is net so fokken absurd dat ek dit sou geglo het as hulle berig het dat sy vlermuise se koppe afgekou het soos Ozzy terwyl sy Meatloaf  se Bat out of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMens moet soms selfspek ook verloor