Check hom

Metal All Stars kom November Suid-Afrika toe!

In Aankondigings deur griffin

Na ‘n suksesvolle Oos-Europese toer verlede jaar, keer die Metal All Stars terug om in die res van Europa ass te kick. Maar fok daai nuus, want die ouens kom Suid-Afrika toe in November ook – die 21ste in die Kaap en die 22ste in Joburg met meer as 2 ure lank se kick-ass metal classics deur ‘n span ouens …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMetal All Stars kom November Suid-Afrika toe!