Krismis is carnage, dis nou maar eenmaal so. En dis asof mense nooit leer nie. Elke liewe jaar dieselfde fokken kak en hare. Stampvol malls, roomyse wat smelt, kinners wat skreeu, families wat baklei oor Kersete en kredietkaarte wat bars om simpel blink kak en fake plastic trees te koop. En asof dit nie genoeg is nie, word daar vir …
Geseënde fokken Kersfees, Posmeester-Generaal
Share dit faktap
Merry krismis aan almal van Watkijkistan
Dis Krismis. Tyd vir persente, jouself in jou moer in te oorvreet sodat jy jou broek se boonste knoop moet losmaak en tyd om jouself aan drank te vergryp omdat dit een van die langste lang naweke van die jaar is. Hoe lyk jou persente? Het jy iets befok gekry of het jou familie jou afgeskeep? Ons gaan vier Watkykertjies …
Share dit faktap