Saterdagaand het ek vir die eerste keer in dekades die pad voor Menlyn Shopping Centre omgery aan Atterburyweg se kant. Dit het my heavy flashbacks gegee. Van Vrydae aande se skateboarding in die back storage rooms van die ou Menlyn Park tot ons fucked moeg was. Chesterfield sigarette, WASP, Dead Kennedys, Toy Dolls, Skull Grinder wiele op Pick and Pay …
Share dit faktap