Check hom

Melt Sieberhagen – Wat de Vloekwoord

In Pot Kak Podcasts, Wat de vloekwoord deur griffinRek jou bek

As jy iemand is wat op Watkykjy uithang en ter selfde tyd interessante podcasts smaak, gaan jy hierdie een erg like. Dit gaan oor vloek en dit is legit vir proper navoringsdoeleindes. Prof. Gerhard Van Huysteen is ‘n taaldosent aan die Noordwes-Universiteit en doen so bietjie research oor hoekom mense vloek. Om die konsep van vloek bietjie beter te verstaan, …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinMelt Sieberhagen – Wat de Vloekwoord
Check hom

Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog redelik hoog. Die slim mense wat op die National Corona Virus Command Council dien moes obviously ‘n paar moeilike besluite neem. Toets, toets, toets, een, twee, drie! Isoleer, isoleer isoleer! Dis ou Tedros (try jy maar …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCheck hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!
Check hom

As jy niks goeds het om oor iemand te sê nie… kom sit hier langs my…

In Snotstories deur griffinRek jou bek

deur Melt Sieberhagen Van kleins af leer jou ouers jou om nie lelike dinge van ander mense te sê nie. ‘n Ongevraagde opmerkings oor die omtrek van ‘n tannie se agteraansig of ‘n oom se skewe tande wat soos skaam, geel spokies onders sy besemsnor uitloer, sou jou sommer vinnig ‘n stewige teregwysing (en dreigement rakende herhaling) besorg. Soos jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAs jy niks goeds het om oor iemand te sê nie… kom sit hier langs my…
Check hom

Soek jy iets moerse kief om te doen more aand in Jozi?

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Watkykjy se tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen doen ‘n lekker stand-up gig more aand by Rust in Lonehill. Jy hoef nie Rondkyk Rothmans rook om te lag nie, hierie bras sal jou sommer reghelp. Dit gaan fokken lekker wees. Daar is dop ook. Hierdie post is 61 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSoek jy iets moerse kief om te doen more aand in Jozi?